FirstSpectrumAfterEarthquakeGJW-CL.jpg

8.4-magnitude earthquake

On Wednesday 16 September, an 8.4-magnitude earthquake hit Chile. Its epicentre was just over 40 miles away from our observatory there, GJW-CL. We are very thankful nobody at the school was injured.

carousel2.jpg

Operation Solar Farmyard

We have installed a solar farm for GJW-IN. We collect light energy from our nearest star by day, and store this as chemical energy in big batteries to use by night to observe many different stars across our Galaxy.

20130713-IMG_0349.jpg

Spektrograwe

Al vyf van ons sterrewagte is toegerus met Aquila spectrografen ontwerp en gebou deur Steven Lee van AAO.

20140828-IMG_8167.jpg (2)

Ons vyfde observatorium

Ons is besonders dankbaar vir Derek Benham van New York se ruim finansiële bydrae tot die Universiteit van Oxford. Hierdie befondsing maak die konstruksie van die vyfde Global Jet Watch observatorium moontlik.

Observatoriums

Die Global Jet Watch projek bestaan uit vyf observatoriums wat op verskeie lengtegrade geplaas is om sodoende te verseker dat daar altyd een observatorium aan die donkerkant van die aarde is. Optiese sterrekunde kan slegs in die nag uitgevoer word. Ons observatoriums is toegerus met navorsings-gehalte intrumentasie en teleskope. Die teleskope is op die volgende plekke geleë:  

Amateurs

Met die volgende weergawe van dié webblad sal ons 'n inteken area hê vir amateur sterrekundiges wat aangedui het dat hulle belangstel om ons te help met die waarneming van ons teikens. Ons beplan 'n aanlyn-opgaarplek vir alle dringende data afkomstig van die amateur gemeenskap. Indien u sou belangstel om deel te wees van die projek stuur asseblief vir ons 'n boodskap via die Kontak blad