Akkresieskywe rondom swart gate
Materie word ingesuig deur swart gate
n Swart gat kan materie wegraap van 'n gewone ster as daardie ster te naby aan die swart gat kom. Hierdie weggeraapte materie beskik oor hoekmomentum en versamel as 'n draaiende skyf om die swart gat, beter bekend as 'n akkresieskyf. Soos die materie in die binneste dele van die akkresieskyf nader aan die swart gat beweeg, veroorsaak wrywing en swaartekrag dat die materie verhit word tot miljoene kelvin. Dit word vermoed dat die akkresieskyf 'n deurslaggewende rol speel in die vrystelling van jets.